10

Charolais Bylae 40pgs · 2020. 7. 30. · Die Charolais is 'n kalm, rustige dier met geen temperamentele neigings nie. Dit word aan sy nageslag oorgedra. Dit vergemaklik die hanteering

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • 21

  • 22

  • 23

  • ERFDWANGDie gewenste eienskappe is sedert die ontstaan van die Charolais, ongeveer 400 jaar gelede, voortdurend versterk en vasgeteelt. Dit het vandag die gevolg dat enige bees met enige huidkleur na die tweede generasie, met die gebruik van 'n geregistreerde Charolais bul, reeds 'n wit vel het. Die gebruik van 'n geregistreerde Charolaisbul op vroulike diere met kolle en vlekke, verseker die hoogste verwydering, van enige ras, van sodanige kolle en vlekke op hul nageslag. Sodanige nageslag vertoon ook die nodige vleiseienskappe om dit vir die voerkrale aanvaarbaar te maak. Boere wat dus diere besit wat nie vir die voer krale aanvaarbaar is nie, kan met die gebruik van 'n geregi-streerde Charolais bul verseker dat hul 'n aanvaarbare produk vir die mark het.

    AANPASBAARHEIDCharolais kom voor in 45 lande in 6 konitinente. Charolais het goed aan die hitte van die Kalahari, Botswana, Namibiê en ander dele van Suider-Afrika, tot die uiters koue toestande van Noord-Europa, Brittanje en Kanada, aangepas. Daar is wêreldwyd 'n reuse genepoel met meer as 2,5 miljoen Charolais in Frankryk alleen. Die diere se witvelle maak hul meer hitte verdraagsaam. Die kleur is baie sigbaar en is 'n afskrikmiddel vir diefstal.

    GENETIES VERSKILLENDDie gene-kubus (gene cube) toon duidelik waar elke ras se genetiese eienskappe lê. Die Charolais is totaal verwyder van enige ander ras. Die totale ras se genetiese samestelling is sterk gekorroleerd en vorm 'n digte konsentrasie in die gene-kubus, met geen afwykings nie. Die genetiese uniekheid van die Charoalis veroorsaak dat daar baie heterosis (basterkrag) hybrid vigour opgesluit lê. Elke teler wat dus 'n geregistreerde Charolais bul gebruik kan deel in die voordeel van basterkrag, wat meer geld in sy sak sit.

    VOERKRAAL WENNERCharolais en Charolais kruisings is uiters gewild in voerkrale. Die Charolais beskik oor uitstekende groei. In 'n voerkraaltoets het Charolais bulkalwers gemiddeld 2,38 kg per dag gegroei. Die gemiddelde daaglikse toename tydens fase C toetse beloop 1,957kg. Die Charolais beskik oor uitstekende voeromset. In Fase E toets het Charolaisbulletjies 'n voeromset van 4,91kg gehad. Die goeie voeromset word ook na Charolais kruiskalwers oorgedra. Voer word meer voordelig in vleis in plaas van vet omgeskakel. Dit neem 5 tot 9 keer meer energie om 'n kilogram vet te produseer as om 'n kilogram spier te produseer. Dit beteken groter en swaarder karkasse, wat by voerkrale gewens is vir die ontbening en vervoer van snitte.

    MOEDEREIENSKAPPECharolais koeie is vrugbaar aangesien hul vir alle toestande aangepas is en aan streng seleksie kriterium moet voldoen. Die Charolais het met streng seleksie kalwings gemak verseker. Koeie het 'n gewenste pelvis vir kalwingsgemak Die kalf/koei verhouding is 7,2% wat laer as die meeste ander rasse is. Nuwe

    kalwers groei vinnig, dus laer mortaliteit. Charolaiskoeie beskik oor genoeg melk om van die swaarste kalwers te speen.

    KARKASKWALITEITCharolais en Charolaiskruise wat afgerond is in die voerkraal slag 60% en meer uit. As gevolg van die bouvorm is daar 'n groter presentasie hoë kwaliteit snitte. 'n Volledige Fase E vleis kwalititeits toets het getoon die vleis is sag en smaaklik, met 'n aantreklike kleur wat goed verouder. Daar is baie min vet neer legging bo-op snitte dit verseker beter slagterswins.Toetse het getoon dat die vet van Charolais in die voerkraal 11,1% van die karkasgewig uitmaak, teenoor meer as 12,7% van die karkas by ander rasse.Die maerder vleis hou ook 'n laer gesonheidsrisiko in.

    PROGRESIEWE RAAD'n Geregistreede Charolais moet oor 'n 5-generasiestamboom beskik. Die dier moet aan die neergelegde produksiestandaarde voldoen, 'n visuele keuring slaag en vroulike diere moet aan neergelegde produksiestandaarde voldoen, alvorens die diere opgeneem kan word. Die aktiewe deelname aan die BGP-projek (beef genomics project) verseker dat die ras op die voorpunt van genetiese evaluasie bly. Nie net word diere wat in die projek is getoets nie, geen semen mag die land inkom sonder 'n volledige genetiese profi el nie. Die Genootskap onderneem om alle kudde vaars wat in stoeterye gebruik word, genomies te toets. Basis diere kan ook ontleed word, indien die resultate binne die genetiese konsentrasie van die ras val, kan die diere met 'n generasie opgradeer word. Vroulilike diere wat op 'n stadium van die stelsel verwyder was, kan indien sy positief genomies toets, weer opgeneem word as hulpstamboek B.

    TEMPERAMENTDie Charolais is 'n kalm, rustige dier met geen temperamentele neigings nie. Dit word aan sy nageslag oorgedra. Dit vergemaklik die hanteering van diere en skakel die opdoen van beserings uit.

    Uit die Charolais het reeds twee sintetiese rasse ontstaan, die Hugenoot en die Chabray.

    KRUISTELINGDeur 'n geregistreerde Charolaisbul te gebruik, kry die kom-mersiële boer 'n kalf wat beskik oor :

    - Verbeterde groei;- Swaarder speen;- Verbeterde voeromset;- Gesog in alle voerkrale;- Uitstekende karkas ;- Vroulike nageslag met uitstekende moedereienskappe;- Kalm temperament;- Meer geld in jou sak.

    Word deel van die wenspan, gebruik die SPEENKALFKONING om vir jou te werk. Moet nie die bus verpas nie, dit gaan jou geld kos.

    Waarom �n

    Charolais

    24 Charolais / Die speenkalf koning!

    ?

  • PREPOTENCYThe desirable caracteristics of the Charolais since its origin, almost 400 years back, had constantly been bred in and strengthend. Resulting that any cattle breed, irrespective of its colour, when bred to a registered Charolais bull, shall after the second generation have a white hide. By using a registered Charolais bull on spotted female animals of any breed, you can be assured of the elimination of spots and stains on the progeny. Such progeny also carry the beef qualities required for the feed lots. Farmers who are in possession of animals which are unacceptable for the feedlots, can be rest assured that by using a registered Charolais bull, the result will be acceptable for the market.

    ADAPTABILITYCharolais are present in 45 countries and in 6 continentals. Charolais adapted very well in the heat of the Kalahari, Botswana, Namibian and other parts of Southern Africa as well as in the severe cold climatatic conditions of Northern Europe, Great Britain and Canada. World wide you will fi nd a large gene pool, with more than 2,5 million Charolais in France alone. The white hides make them more adaptable to the heat. The white skin colour is more visible and is also a deterrent for theft.

    GENETICALLY DIFFERENTThe gene cube clearly indicates where each breed`s genetic caracteristics are. The Charolais is totally eliminated from any other breed. The breed`s total genetic composition is strongly correlated and form a dence consentration in the gene cube, without any defects. Due to the Charolais`s unmatched genetic uniqueness, the hybrid vigour strongly strongly shows. Thus, breeders who use registered Charolais bulls share the advantage of hybrid vigour, which guarantees more money in his pocket.

    FEEDLOT WINNERDue to the Charolais’s unique growth abiliy, the Charolais and Charolais crosses are extremely in demand with feedlots. In a feedlot test, the Charolais bullcalves showed an average growth gain of 2,38 kg per day. The average weight gain during a phase C tests was 1,957kg. The Charolais has an excellent feed coversion ratio. In a phase E test Charolais bulls had a feed conversion of 4,91kg. The excellent feed conversion is also present in Charolais cross calves. Forage is more profi table diverted into meat instead of fat. It takes 5 to 9 times more energy to produce one kilogram of fat than to produce a kilogram of muscling. The result is larger and heavier carcasses, which is sought after at the feedlots for deboning and transport of cuts.

    MOTHERING ABILITIESCharolais cows are fertile as they are adapted to all conditions and were under strict selection criteria. The Charolais had under the strict selection system ensured ease of calving ability. Cows have the desired pelvis for calving ease. The calf/cow ratio is 7,2% which is lower than most other breeds. Calves grow fast, resulting in a low mortality. Charolais cows produce enough milk to rear and wean heavy calves.

    CARCASS QUALITYCharolais en Charolaiskruise wat afgerond is in die voerkraal slag 60% en meer uit. As gevolg van die bouvorm is daar 'n

    groter presentasie hoë kwaliteit snitte. 'n Volledige Fase E vleiskwalititeits toets het getoon die vleis is sag en smaaklik, met 'n aantreklike kleur wat goed verouder. Daar is baie min vet neerlegging bo-op snitte dit verseker beter slagterswins.Toetse het getoon dat die vet van Charolais in die voerkraal 11,1% van die karkasgewig uitmaak, teenoor meer as 12,7% van die karkas by ander rasse.Die maerder vleis hou ook 'n laer gesonheidsrisiko in.

    PROGRESSIVE COUNCILA fi ve generation pedigree is required for a registered Charolais. Both male and females have to meet the required production standards, also undergo a visual inspection before they will qualify for registration. The active participation to the BGP project (beef genomics project) ensure that the breed is stay ahead with the genetic evaluation. The animals are not only tested in the project, but no semen may enter the country without a complete genetic profi le. The Society undertook to genomically test all stud sires. Basic animals may also be evaluated anf if the results fall within the genetic consentration of the breed, such animals may then be upgraded by one generation. Females which were at a stage removed from the system, may if she tests genomically positive, again be entered in the Appendix B of the herd book.

    TEMPERAMENTThe Charolais is a calm, tranquil animal without temperamental inclinations. This is carried over to ita progeny. This facilitate the handling of the animals and reduce injuries.

    From the Charolais two sinthetic breeds have evolved, the HuguBy using a enot and the Chabray.

    CROSS BREEDINGBy using a registered Charolais bull, the commercial breeder`s calf will have:

    - Better Growth;- Wean heavier;- Improved feed conversion;- Sought after in feedlots;- Outstanding carcass ;- Female progeny with exceptional mothering

    ability;- Calm temperament;- More money in your pocket.

    Join the winning team, use the WEANER CALF KING to work for you. Do not miss the opportunity, it will be too costly.

    CharolaisWhy

    ability;- Calm temperament;- More money in your pocket.

    Join the winning team, use the WEANER CALF KING to work for you. Do not miss the opportunity, it will be too costly.

    ?

  • 26

  • Simbra cows with Charolais calves

    Charolais calf with Beefmaster cow

    Charolais calves with Bonsmara cows

    Charolais calves with Simbra cows

    Charolais cattle with Bonsmara cows

    Charolais calf with Commercial cow

    Terminal Sires

    28

  • Charolais kalf by Angus koei

    Charolais kalf by Angus koei

    Charolais en Tuli Kruis

    Charolais Tuli kruis kalwersTerminale Vaars

    29