1
CMR Mpumalanga 084 555 0562 Susan CMR Mpumalanga 084 555 0562 Susan “Vision helps us to see the possibilities of tomorrow within the realities of today, and motivates us to do what needs to be done” Dreams are extremely important; you can't do unless you can imagine it. George Lucas OUR MANDATE: Restoring God’s love to the “world”, through social work services by protecting and strengthening children, families and communities. The purpose of this newsletter is to share what we are busy with as CMR Mpumalanga. With this news we hope to be more visible, to inform, to have timely and helpful information. Love And Light Love And Light Ons, CMR xxx, is baie, baie trots – vier van die 2020 leerlingraad van die Gekombineerde Skool in xxx, se leerlinge is kinders wat by ons kantoor ingeskakel is. Dit maak hul ons kinders. Om in die leerlingraad te dien moes jy die afgelope jare jou beste gegee het, jy moes nie diskrediete ontvang het nie en jy moes te alle tye `n goeie voorbeeld aan jou mede leerders gestel het. Miskien nie sulke hoë vereistes nie, maar ons 4 kinders het nie altyd die maklikste van lewens en omstandighede gehad nie en vir hul is dit `n ongelooflike uitdaging/mylpaal gewees om te bemeester. 2019!! We end 2019 with this inspiring news: One of our CMR offices in a town of Mpumalanga has 4 children who were chosen as prefects for a school. These 4 children have their own struggle, neglect and abuse—but are now on the road to success! We are so proud of our social worker who assisted and work with these children! 2020 30 staff members were trained in excel (basic, intermediate and advanced) during the last week of January. We also started our year with training in innovation: “STICKING TOGETHER; NO HURTING; HAVING FUN”. Ek vertel u graag meer van hierdie pragtige kinders – omdat almal nou eers 17 jaar oud is, maak ons van skuilname gebruik. Rienie.- A.g.v omstandighede kon Rienie en haar sibbe vir meer as twee jaar nie by haar ouers woon nie. Familie in `n ander dorp het hul gehuisves, maar dit is later eers vasgestel dat die kinders gebruik is om te gaan bedel vir `n bestaan. Hul is ook nie met liefde en warmte omring nie en met die ouers uit die prentjie het hul niemand gehad om in hul vertroue te neem nie. „Vertroue“ is iets wat Rienie eers in haar later jare moes leer en ervaar. Rienie werk baie hard. Sy presteer veral op sport en kultuur gebied. Rienie het geen kontak met haar biologiese vader nie. Haar moeder en stiefvader se gesamentlike inkomste is R8 300 00 per maand. Angie – Na Angie se ouers se egskeiding het sy by haar ma gewoon. Met `n nuwe stiefpa en gesinsgeweld het Angie weggeloop en is sy toe in die sorg van haar vader in xxx geplaas. Sy het baie verwerping van haar ma ervaar en was baie kwaad vir haar. Op `n stadium was daar geen kontak tussen moeder en dogter nie. Met terapie is daar treetjie vir treetjie vordering gemaak en was hul al besig om aan mekaar briewe te skryf toe die ma baie siek word met kanker. Haar been is geamputeer en sy sterf kort daarna in `n hospitaal in Durban. Vir Angie - `n Graad 7 dogter was dit `n baie slegte ervaring. In haar Graad 9 jaar weier sy summier om verder skool by te woon. Met die nodige insette is sy gemotiveerd om van haar lewe `n sukses te maak. Angie presteer tans akademies en ons is so trots op haar. Haar pa was nou vir meer as `n jaar sonder inkomste – a.g.v die mynkrisis in xxx. Haar stiefma het nog nooit gewerk nie. Hul het dus nie krag gehad nie en het met `n gasstofie en buite vuur in al hul behoeftes voorsien.Sy het 3 klein broertjies as sibbe. Hierdie kinders was met minder as minder tevrede. Annie – Annie is oor `n tydperk van jare deur `n oupa gemolesteer. Die molestasie het plaasgevind voordat hul na xxx verhuis het.Sy het gedurende Graad 7 met die inligting na vore gekom.Gedurende die tydperk is haar 2- jarige boetie ook oorlede. Annie en haar gesin het intensiewe terapie vanuit ons kantoor ontvang. Sy het nog `n broer en suster. Die gesin se geloofslewe is vir hul baie belangrik en hul is aktiewe lidmate van `n kerk in xxx. Annie ervaar steeds emosionele uitdagings. Haar vader werk, maar sy inkomste kan nie in ekstra uitgawes voorsien nie. VIER VAN ONS (CMR) KINDERS OP DIE SKOOL SE LEERLINGRAAD VAN 2020!! Ons, CMR xxx, is baie, baie trots – vier van die 2020 leerlingraad van die Gekombineerde Skool in xxx, se leerlinge is kinders wat by ons kantoor ingeskakel is. Dit maak hul ons kinders. Om in die leerlingraad te dien moes jy die afgelope jare jou beste gegee het, jy moes nie diskrediete ontvang het nie en jy moes te alle tye `n goeie voorbeeld aan jou mede leerders gestel het. Miskien nie sulke hoë vereistes nie, maar ons 4 kinders het nie altyd die maklikste van lewens en omstandighede gehad nie en vir hul is dit `n ongelooflike uitdaging/mylpaal gewees om te bemeester. Ek vertel u graag meer van hierdie pragtige kinders – omdat almal nou eers 17 jaar oud is, maak ons van skuilname gebruik. Rienie.- A.g.v omstandighede kon Rienie en haar sibbe vir meer as twee jaar nie by haar ouers woon nie. Familie in `n ander dorp het hul gehuisves, maar dit is later eers vasgestel dat die kinders gebruik is om te gaan bedel vir `n bestaan. Hul is ook nie met liefde en warmte omring nie en met die ouers uit die prentjie het hul niemand gehad om in hul vertroue te neem nie. „Vertroue“ is iets wat Rienie eers in haar later jare moes leer en ervaar. Rienie werk baie hard. Sy presteer veral op sport en kultuur gebied. Rienie het geen kontak met haar biologiese vader nie. Haar moeder en stiefvader se gesamentlike inkomste is R8 300 00 per maand. Angie – Na Angie se ouers se egskeiding het sy by haar ma gewoon. Met `n nuwe stiefpa en gesinsgeweld het Angie weggeloop en is sy toe in die sorg van haar vader in xxx geplaas. Sy het baie verwerping van haar ma ervaar en was baie kwaad vir haar. Op `n stadium was daar geen kontak tussen moeder en dogter nie. Met terapie is daar treetjie vir treetjie vordering gemaak en was hul al besig om aan mekaar briewe te skryf toe die ma baie siek word met kanker. Haar been is geamputeer en sy sterf kort daarna in `n hospitaal in Durban. Vir Angie - `n Graad 7 dogter was dit `n baie slegte ervaring. In haar Graad 9 jaar weier sy summier om verder skool by te woon. Met die nodige insette is sy gemotiveerd om van haar lewe `n sukses te maak. Angie presteer tans akademies en ons is so trots op haar. Haar pa was nou vir meer as `n jaar sonder inkomste – a.g.v die mynkrisis in xxx. Haar stiefma het nog nooit gewerk nie. Hul het dus nie krag gehad nie en het met `n gasstofie en buite vuur in al hul behoeftes voorsien.Sy het 3 klein broertjies as sibbe. Hierdie kinders was met minder as minder tevrede. Annie – Annie is oor `n tydperk van jare deur `n oupa gemolesteer. Die molestasie het plaasgevind voordat hul na xxx verhuis het.Sy het gedurende Graad 7 met die inligting na vore gekom.Gedurende die tydperk is haar 2- jarige boetie ook oorlede. Annie en haar gesin het intensiewe terapie vanuit ons kantoor ontvang. Sy het nog `n broer en suster. Die gesin se geloofslewe is vir hul baie belangrik en hul is aktiewe lidmate van `n kerk in xxx. Annie ervaar steeds emosionele uitdagings. Haar vader werk, maar sy inkomste kan nie in ekstra uitgawes voorsien nie. VIER VAN ONS (CMR) KINDERS OP DIE SKOOL SE LEERLINGRAAD VAN 2020!! CMR Mpumalanga wish you all a year of growth in all aspects of live!! May the Lord our Father guide you all the way!

CMR Mpumalanga · Ons, CMR xxx, is baie, baie trots – vier van die 2020 leerlingraad van die Gekombineerde Skool in xxx, se leerlinge is kinders wat by ons kantoor ingeskakel is

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: CMR Mpumalanga · Ons, CMR xxx, is baie, baie trots – vier van die 2020 leerlingraad van die Gekombineerde Skool in xxx, se leerlinge is kinders wat by ons kantoor ingeskakel is

CMR Mpumalanga084 555 0562 Susan

CMR Mpumalanga084 555 0562 Susan

“Vision helps us to see the possibilities of tomorrow within the realities of today, and motivates us to do what needs to be done”

Dreams are extremely important; you can't do unless you can imagine it. George Lucas

OUR MANDATE: Restoring God’s love to the “world”,

through social work services by protecting and strengthening children,

families and communities.

The purpose of this newsletter is to share what we are busy with as CMR Mpumalanga.With this news we hope to be more visible, to inform, to have timely and helpful information.

Love And

LightLove And

Light

Ons, CMR xxx, is baie, baie trots – vier van die 2020 leerlingraad van die Gekombineerde Skool in xxx, se

leerlinge is kinders wat by ons kantoor ingeskakel is. Dit maak hul ons kinders. Om in die leerlingraad te dien

moes jy die afgelope jare jou beste gegee het, jy moes nie diskrediete ontvang het nie en jy moes te alle tye `n

goeie voorbeeld aan jou mede leerders gestel het. Miskien nie sulke hoë vereistes nie, maar ons 4 kinders het

nie altyd die maklikste van lewens en omstandighede gehad nie en vir hul is dit `n ongelooflike uitdaging/mylpaal

gewees om te bemeester.

2019!!We end 2019 with this inspiring news: One of our CMR offices in a town of

Mpumalanga has 4 children who were chosen as prefects for a school.

These 4 children have their own struggle, neglect and abuse—but are

now on the road to success! We are so proud of our social worker

who assisted and work with these children!

2020 30 staff members were trained

in excel (basic, intermediate and advanced)during the last week of January.

We also started our year with training in innovation:

“STICKING TOGETHER; NO HURTING; HAVING FUN”.

Ek vertel u graag meer van hierdie pragtige kinders – omdat almal nou eers 17 jaar oud is,

maak ons van skuilname gebruik.

Rienie.- A.g.v omstandighede kon Rienie en haar sibbe vir meer as twee jaar nie by haar ouers woon nie.

Familie in `n ander dorp het hul gehuisves, maar dit is later eers vasgestel dat die kinders gebruik is om

te gaan bedel vir `n bestaan. Hul is ook nie met liefde en warmte omring nie en met die ouers uit die

prentjie het hul niemand gehad om in hul vertroue te neem nie. „Vertroue“ is iets wat Rienie eers in

haar later jare moes leer en ervaar. Rienie werk baie hard. Sy presteer veral op sport en kultuur gebied.

Rienie het geen kontak met haar biologiese vader nie. Haar moeder en stiefvader se gesamentlike

inkomste is R8 300 00 per maand.

Angie – Na Angie se ouers se egskeiding het sy by haar ma gewoon. Met `n nuwe stiefpa en gesinsgeweld

het Angie weggeloop en is sy toe in die sorg van haar vader in xxx geplaas. Sy het baie verwerping van

haar ma ervaar en was baie kwaad vir haar. Op `n stadium was daar geen kontak tussen moeder en dogter

nie. Met terapie is daar treetjie vir treetjie vordering gemaak en was hul al besig om aan mekaar briewe te

skryf toe die ma baie siek word met kanker. Haar been is geamputeer en sy sterf kort daarna in `n hospitaal

in Durban.

Vir Angie - `n Graad 7 dogter was dit `n baie slegte ervaring. In haar Graad 9 jaar weier sy summier om

verder skool by te woon. Met die nodige insette is sy gemotiveerd om van haar lewe `n sukses te maak.

Angie presteer tans akademies en ons is so trots op haar. Haar pa was nou vir meer as `n jaar sonder

inkomste – a.g.v die mynkrisis in xxx. Haar stiefma het nog nooit gewerk nie. Hul het dus nie krag

gehad nie en het met `n gasstofie en buite vuur in al hul behoeftes voorsien.Sy het 3 klein broertjies

as sibbe. Hierdie kinders was met minder as minder tevrede.

Annie – Annie is oor `n tydperk van jare deur `n oupa gemolesteer. Die molestasie het plaasgevind voordat

hul na xxx verhuis het.Sy het gedurende Graad 7 met die inligting na vore gekom.Gedurende die tydperk

is haar 2- jarige boetie ook oorlede. Annie en haar gesin het intensiewe terapie vanuit ons kantoor

ontvang. Sy het nog `n broer en suster. Die gesin se geloofslewe is vir hul baie belangrik en hul is

aktiewe lidmate van `n kerk in xxx. Annie ervaar steeds emosionele uitdagings. Haar vader werk,

maar sy inkomste kan nie in ekstra uitgawes voorsien nie.

VIER VAN ONS (CMR) KINDERS OP DIE SKOOL SE LEERLINGRAAD VAN 2020!!Ons, CMR xxx, is baie, baie trots – vier van die 2020 leerlingraad van die Gekombineerde Skool in xxx, se

leerlinge is kinders wat by ons kantoor ingeskakel is. Dit maak hul ons kinders. Om in die leerlingraad te dien

moes jy die afgelope jare jou beste gegee het, jy moes nie diskrediete ontvang het nie en jy moes te alle tye `n

goeie voorbeeld aan jou mede leerders gestel het. Miskien nie sulke hoë vereistes nie, maar ons 4 kinders het

nie altyd die maklikste van lewens en omstandighede gehad nie en vir hul is dit `n ongelooflike uitdaging/mylpaal

gewees om te bemeester.

Ek vertel u graag meer van hierdie pragtige kinders – omdat almal nou eers 17 jaar oud is,

maak ons van skuilname gebruik.

Rienie.- A.g.v omstandighede kon Rienie en haar sibbe vir meer as twee jaar nie by haar ouers woon nie.

Familie in `n ander dorp het hul gehuisves, maar dit is later eers vasgestel dat die kinders gebruik is om

te gaan bedel vir `n bestaan. Hul is ook nie met liefde en warmte omring nie en met die ouers uit die

prentjie het hul niemand gehad om in hul vertroue te neem nie. „Vertroue“ is iets wat Rienie eers in

haar later jare moes leer en ervaar. Rienie werk baie hard. Sy presteer veral op sport en kultuur gebied.

Rienie het geen kontak met haar biologiese vader nie. Haar moeder en stiefvader se gesamentlike

inkomste is R8 300 00 per maand.

Angie – Na Angie se ouers se egskeiding het sy by haar ma gewoon. Met `n nuwe stiefpa en gesinsgeweld

het Angie weggeloop en is sy toe in die sorg van haar vader in xxx geplaas. Sy het baie verwerping van

haar ma ervaar en was baie kwaad vir haar. Op `n stadium was daar geen kontak tussen moeder en dogter

nie. Met terapie is daar treetjie vir treetjie vordering gemaak en was hul al besig om aan mekaar briewe te

skryf toe die ma baie siek word met kanker. Haar been is geamputeer en sy sterf kort daarna in `n hospitaal

in Durban.

Vir Angie - `n Graad 7 dogter was dit `n baie slegte ervaring. In haar Graad 9 jaar weier sy summier om

verder skool by te woon. Met die nodige insette is sy gemotiveerd om van haar lewe `n sukses te maak.

Angie presteer tans akademies en ons is so trots op haar. Haar pa was nou vir meer as `n jaar sonder

inkomste – a.g.v die mynkrisis in xxx. Haar stiefma het nog nooit gewerk nie. Hul het dus nie krag

gehad nie en het met `n gasstofie en buite vuur in al hul behoeftes voorsien.Sy het 3 klein broertjies

as sibbe. Hierdie kinders was met minder as minder tevrede.

Annie – Annie is oor `n tydperk van jare deur `n oupa gemolesteer. Die molestasie het plaasgevind voordat

hul na xxx verhuis het.Sy het gedurende Graad 7 met die inligting na vore gekom.Gedurende die tydperk

is haar 2- jarige boetie ook oorlede. Annie en haar gesin het intensiewe terapie vanuit ons kantoor

ontvang. Sy het nog `n broer en suster. Die gesin se geloofslewe is vir hul baie belangrik en hul is

aktiewe lidmate van `n kerk in xxx. Annie ervaar steeds emosionele uitdagings. Haar vader werk,

maar sy inkomste kan nie in ekstra uitgawes voorsien nie.

VIER VAN ONS (CMR) KINDERS OP DIE SKOOL SE LEERLINGRAAD VAN 2020!!

CMR Mpumalanga wish you all a year of growth in all aspects of live!!

May the Lord our Father guide you all the way!